Tuesday, April 17, 2012

Afgestof !

Die verhale oor Rut en Simson is uiteindelik afgestof en vorm nou deel van die boekreeks.  Die Here het uiteindelik vir my ook die boek se naam gegee en Rut en Simson sal  ingesluit word by die boek:  "Bybelverhale van 3000 jaar gelede". Klik op bogenoemde pages om dit af te laai.  Dit is vir 6 - 9 jariges bedoel. Wees vry om enige iets op die blog te download.  Die "het jy geweet..." reeks is ook amper voltooi en dit wat klaar is, is alreeds gelaai op die page: "het jy geweet...".  Die handleiding, "Die mens en die aarde" vir 6-9 jariges bedoel, is ook amper voltooi.  Ek sal dit later oplaai.  

 Scroll down vir onlangse FLITSKAARTE en BANNERS.



(1Pe 4:7) -" En die einde van alle dinge is naby; wees dan ingetoƫ en nugter, om te kan bid".

No comments:

Post a Comment

Note: Only a member of this blog may post a comment.