Wednesday, August 1, 2012

My Eerste Bybelwoorde

========================================================================
"My Eerste Bybelwoorde" is gemik op kinders ouderdomme 3-6 jaar en dien ook as 'n handleiding vir die ouer of onderwyser.  
Dit bevat "plekke van die Bybel", "diere en plante van die Bybel",  en "mense van die Bybel" en het ten doel om vir klein kinders 'n Bybel-woordeskat aan te leer. Aandag word gegee aan takies en algemene leermetodes soos "dink, praat en doen". 


















No comments:

Post a Comment

Note: Only a member of this blog may post a comment.