Thursday, August 23, 2012

Sondagskooltuis is nou Mobile friendly!

Ja, ons hoop so!  Ek het nou alles in my vermoe gedoen om dit so "mobile friendly" moontlik te maak - settings verander, html code ingelaai, name it! - het ook  "links" na "google reader". Omdat die uitleg van die sondagskooltuis blog steeds nie so mobile friendly is nie (alhoewel vinniger behoort te laai op mobile), het ek ook 'n ekstra mobile blog ontwerp - die blog se posts sien ook anders daarna uit, nl. flitskaarte bymekaar, tydlyne bymekaar, opsommings bymekaar ens., alles meer gerankskik en definitief makliker om vinniger by die inligting uit te kom.  

Hoe gemaak?
-  Sien bo-aan blog:  "Klik vir Mobile" (dit sal jou neem na Google reader waar die laaste posts in reels ondermekaar le, en klik dan op keuse)
-  Gaan na  http://sondagskoolmobile.blogspot.co.nz/ (ook bo-aan die blog is 'n plek vir "Klik vir Mobile" vir lys posts om vinniger by posts uit te kom).  

No comments:

Post a Comment

Note: Only a member of this blog may post a comment.