Monday, April 1, 2013

Die God van die hemel sal 'n koninkryk verwek: (2 de gedeelte)

(Hierdie studie is bedoel vir 14-18 jariges) 
 Dit handel oor skrifgedeeltes uit die boek van Daniel, asook uit Openbaring en kyk spesifiek in die studie van wereldse koninkryke tot op die wederkoms - koninkryke wat ook spesifiek verband hou met die stad Jerusalem.  Met Jesus se wederkoms sal Hy alle ander koninkryke tot niet maak en 'n ewige koninkryk verwek...

In die studie word ook na spesifiek figure en onderwerpe gekyk, bv. die Antichris, die valse profeet, die stad Babilon, die regering van die koninkryk van God, ens. Dit beoog ook om gebeure in verskillende skrifgedeeltes (in konteks) saam te bring en regoor mekaar te stel sodat 'n tipe van geheelbeeld gevorm kan word.  Gebeure is opgesom, vertikaal volgens skrifgedeeltes (bv. legkaart 1 gaan oor Dan. 2), en horisontaal skakel dit met ander skrifgedeeltes (bv. legkaart 2 pas horisontaal langs legkaart 1). 

Mees belangrik is die bybelstudie gedeeltes waarin geestelike sake behandel word, bv. die feit dat GOD IN BEHEER is, die feit dat HY 'N KONINKRYK GAAN VERWEK, die feit van WIE KINDERS VAN HIERDIE KONINKRYK GAAN WEES.......ens.  
=====================================================================
GAAN NA HIERDIE BLOGPOST OM DIE EERSTE DELE VAN DIE LEGKAART TE KRY:

Op hierdie blogpost is die 3 de deel van die legkaart - hieronder is 'n voorbeeld van hoe dit saam met die eerste twee dele gebruik word:

=====================================================================
(legkaart 3)

=====================================================================
(legkaart 3 ekstra)
======================================================================
(legkaart 3 b)

========================================================================
(legkaart 3 b ekstra)
========================================================================

=======================================================================
Vir volledige opsommings en voorbereiding, kyk aantekeninge oor Babel, die Antichris, en die Valse profeet:














No comments:

Post a Comment

Note: Only a member of this blog may post a comment.