My Eerste Bybelwoorde

Klik hier vir pdf formaat:  
------------------------------------------------------------------------------------------------------------


My Eerste Bybelwoorde by Hestie Myburgh | Make Your Own Book

"My Eerste Bybelwoorde" is 'n prente-woordeboek vir kinders wat nog leer lees en skryf en is gemik op 4 - 7 jariges. Die kind raak bekend met die eerste 5 boeke van die Bybel en ook ander bybelverhale.  Die bedoeling is dat die ouer of onderwyser saam met die kind deur die prente werk.  Vir verdere vaslegging, is takies en speletjies ingesluit, asook inkleurprente.  

Dit dek die volgende:
-  Mense, Diere en Plekke van die Bybel
- met ekstra inligting vir die ouer of onderwyser.
------------------------------------------------------------------------------------------------------------

MY EERSTE BYBELWOORDE
is bedoel vir 4-9 jariges.  Sekere dele van die boek is meer gemik op die kleiner kinders (4-6 jariges), ander dele weer vir die (7-9 jariges). 
Die kind raak bekend met die volgende: "Plekke van die Bybel"; "Diere van die Bybel"; "Bome en Plante van die Bybel" en "Mense van die Bybel".  Die boek is nog nie voltooi nie en alles moet nog geproeflees word en sekere prente in nog onvoltooid, maar gebruik gerus solank die inligting.


 



































































No comments:

Post a Comment

Note: Only a member of this blog may post a comment.